'n Alfa se Domein

· Babelcube Inc.
4.0
2 則評論
電子書
55
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

'n Biljoenêr ysbeer-verwisselaar draai die hitte oop in sy betowerende yshotel.
Biljoenêr verwisselaar Ben Broyles word geteister deur sy tragiese verlede. Hy bou 'n betowerende yshotel as 'n toevlugsoord vir die bonatuurlikes in 'n gevaarlike wêreld. Wanneer die bose kabouters wat verantwoordelik was vir sy familie se moord by die hotel inboek, is Ben vasberade om hulle te keer voordat hulle alles vernietig wat hy opgebou het. Met sy hotel en lewe op die spel, moet Ben sy vyande stop voordat dit te laat is. Sally is die kurwerige en bekwame bestuurderes van die Wondernasium Yshotel wat dink dat sy alles kan hanteer. 'n Hele mengelmoes van bonatuurlikes wat vuurballe skiet in die voorportaal? Hanteer. Gaste wat prober die ander gaste opeet? Geen problem nie.
Maar daar is een ding wat Sally nie kan hanteer nie: Haar begeerte vir haar baas. Wanneer 'n stomende ontmoeting in Ben se kantoor haar hele wêreld onderstebo keer, moet Sally besluit of sy die towerkrag in haar wil omhels of wegvlug van haar ware self.
Dit is 'n paranormale romanse vir volwassenes wat sexy verwisselaars, plofbare towerkrag en 'n werkplek romanse insluit wat so warm is dat dit selfs die koudste hart sal smelt.

評分和評論

4.0
2 則評論

關於作者

Ontmoet AJ Tipton
AJ Tipton is die skuilnaam van 'n skryfspan: Annie en Jess (Het jy dit? "AJ." Jy het dit). Korporatiewe robottuie in die dag en in die aand spandeer ons, ons tyd deur fantasieë te skryf wat verstom, opwek en vermaak. Geleë in Brooklyn, ons is totale dorks en is mal daaroor.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。