Riaan Grobler is โn bekende omproeper by PretoriaFM, sanger, akteur en TV-aanbieder. Hy is gebore en getoรซ in Pietersburg, en die wenner van verskeie medaljes gedurende โn internasionale sangkompetisie in sy matriekjaar. Die eerste van sy sewe albums het in 2006 die lig gesien nรก sy deelname aan Supersterre. In 2006 tree hy op as akteur in die musikale verhoogproduksie, The Wedding. Riaan vervaardig ook televisie-programme en het Die Groot Ontbyt aangebied. Riaan woon deesdae in Pretoria en sy debuut roman, die gewilde blitsverkoper Geheime op Philadelphia, het baie lof ingepalm.