Hospitaal Weltevreden

· Penguin Random House South Africa
5.0
2 件のレビュー
電子書籍
224
ページ
利用可能
評価とレビューは確認済みではありません 詳細

この電子書籍について

Anna-Mart is ’n noodeenheid spesialis by Hospitaal Weltevreden. Sy het ’n ingewikkelde verhouding met haar ma en ’n pasiënt arriveer by ongevalle uit haar verlede ...
Louise is Anna-Mart se boesemvriendin en ’n onkoloog wat net in wetenskap glo – totdat Petro met haar groot juk en nog groter geloof by haar spreekkamer instap.
Rentia is ’n geskeide sielkundige met ’n interressante pasiënt. Is dit van hom wat sy geskenke kry, of van die aantreklike Dr Marloux? Sy word een oggend met ’n verblindende hoofpyn in ’n vreemde plek wakker ...

評価とレビュー

5.0
2 件のレビュー

著者について

Riaan Grobler is ’n bekende omproeper by PretoriaFM, sanger, akteur en TV-aanbieder. Hy is gebore en getoë in Pietersburg, en die wenner van verskeie medaljes gedurende ’n internasionale sangkompetisie in sy matriekjaar. Die eerste van sy sewe albums het in 2006 die lig gesien ná sy deelname aan Supersterre. In 2006 tree hy op as akteur in die musikale verhoogproduksie, The Wedding. Riaan vervaardig ook televisie-programme en het Die Groot Ontbyt aangebied. Riaan woon deesdae in Pretoria en sy debuut roman, die gewilde blitsverkoper Geheime op Philadelphia, het baie lof ingepalm.

この電子書籍を評価する

ご感想をお聞かせください。

読書情報

スマートフォンとタブレット
AndroidiPad / iPhone 用の Google Play ブックス アプリをインストールしてください。このアプリがアカウントと自動的に同期するため、どこでもオンラインやオフラインで読むことができます。
ノートパソコンとデスクトップ パソコン
Google Play で購入したオーディブックは、パソコンのウェブブラウザで再生できます。
電子書籍リーダーなどのデバイス
Kobo 電子書籍リーダーなどの E Ink デバイスで読むには、ファイルをダウンロードしてデバイスに転送する必要があります。サポートされている電子書籍リーダーにファイルを転送する方法について詳しくは、ヘルプセンターをご覧ください。