Trou met โn man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so โn man in โn restaurant in โn Karoodorp, maar hyโs een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin. Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar โn kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?