Ontmoet vir AJ Tipton
AJ Tipton is die pen naam van 'n skrywer span: Annie en Jess (Vang jy dit"AJ." Jy verstaan.) Algemene mense deur die dag met algemene werk spandeer ons die aande met fantasie skryf om jou mee te verstom, warm maak en om jou te laat lag. ons bly in Brooklyn, ons is totale "dorks" en ons is mal daaroor.
Wil jy nog vreemde en fantastiese stories hê? Teken in vir ons nuwe publikasie lysie en jy sal eerste weet van enige nuwe book wat beskikbaar word. Daar mag dalk ook verrassings vir jou wag. Of kontak ons sommer direk by [email protected]
Ons idees vir toekomstige boeke--behels alles seks robote tot spook bordeele--sal ons besig hou vir vele jare wat kom, so lees saam met ons vir die pret en laat ons weet watter reeks jy die beste van hou. Ons is altyd bly om van ons lesers te hoor.