Een Lyn Inkleur

10 k+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
PEGI 3
€0 met ’n Play Pass-intekening Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Betree die wêreld van vorms inkleur en verbind kolletjies met Een Lyn Inkleur!

Een Lyn Inkleur is 'n aktiewe raaiselspel waar jy vrolike vorms skep wat in pragtige dioramas ontvou. Een Lyn Inkleur bied 'n ontspannende, kreatiewe ervaring gebasseer rondom lyne wat bekoorlike voorwerpe ontbloot. Geïnspireer deur die klassieke pen-en-papier-speletjie wat kolletjies verbind, gee Een Lyn Inkleur spelers die indruk dat hulle die volledige voorwerp reëlmatig teken. Sommige voorwerpe is maklik herkenbare alledaagse items, maar ander moet voltooi word om hul ware vorm te openbaar.

Elke vlak bevat 'n vorm van 'n voorwerp wat die speler moet inkleur deur verskillende dele van die vorm te verbind. Elke model is met die hand gemaak en vertoon 'n abstrakte stel kolletjies wat uiteindelik as indrukwekkende, kleurryke modelle te voorskyn kom. Elke model is deel van 'n groter prentjie - 'n ryk, gedetailleerde diorama wat 'n deurlopende toneel voorstel. Die uiteindelike doel is om alle kleurvolle vorms te ontdek en elke diorama te voltooi.

Sodra jy dit oplos, word die voorwerp pragtig geanimeer en gestoor as deel van dioramas met dié tema. Een Lyn Inkleur bied 'n uiteenlopende reeks dioramas, soos 'n eiland, koraalrif, woud of die ruimte. Elke stel het sy eie kenmerkende versameling uitgesoekte modelle, gebaseer op alledaagse items, toestelle, fauna en flora, argitektuur, ens.

KENMERKE
* Meer as 100 sorgvuldig ontwerpte modelle om te verken en versamel
* 6 unieke temas om voltooide modelle ten toon te stel
* Pragtige tonele word as dioramas aangebied wat deur spelers geskep kan word
* Pastel, opvallende beeldmateriaal om ons gedagtes te ontspan.
* 'n Vars benadering tot die klassieke kolletjie speletjie.
* Kreatiewe raaiselspel is maklik vir kinders en innemend vir volwassenes

Voltooi alle pragtige, handgetekende modelle van uiteenlopende voorwerpe in hierdie unieke inkleurspel!

OOR EEN LYN INKLEUR: Een Lyn Inkleur is ontwikkel en uitgegee deur MythicOwl.
Meer inligting:
Webwerf: www.mythicowl.com
Facebook: http://www.facebook.com/MythicOwlGames
Twitter: http://twitter.com/MythicOwlGames
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCQvYmIw3QNxnrLXLwisOTQQ
Opgedateer op
15 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Appaktiwiteit, Appinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Wat's nuut

3... 2... 1... Lineverse!