Mahjong

Bevat advertensiesInprogram-aankope
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Kan jy die Mahjong teëls laat pas en die bord skoonmaak?

Geniet 100+ UITLEGTE!

Bemeester elke spelejtie en skuif jou vlak op. Kan jy al 100+ Mahjong UITLEGTE bemeester?

HOE OM TE SPEEL

- OPSTEL: Teëls in kleurvolle blomontwerpe en Shinese karakters word gestapel. Die meeste van die teëls is in die laer vlakke weggesteek.

- HOE OM TE SPEEL: Pas twee teëls om die teëls onder hulle te openbaar. ONTHOU – jy kan legs pare vorm as die teëls oop is en nie omring word deur ander teëls nie.

- DOELSTELLING: Pas die teëls en maak die tafel skoon om die speletjie te wen!

SOLITAIRE MAHJONG STRATEGIë

Met so baie teëls wat weggesteek is, is Solitaire Mahjong NIE MAKLIK NIE! Gelukkig is daar baie strategieë om die speletjie in rekord tyd te wen!

WENK #1: Bestudeer die bord. Sien jy vier teëls wat pas? Fantasties! Begin deur hulle bymekaar te pas en verwyder daardie teëls.

WENK # 2: Die beste skuiwe is dikwels die wat teëls op die bord bevry. As jy die keuse het om teëls te pas, kies eerder die wat bo-op 'n stapel lê as die wat alleen lê.

WENK # 3: Kies die "maak ongedaan" opsie. As jy vashaak, gaan verskeie skuiwe terug en probeer 'n ander strategie. Pas die teëls bymekaar wat die kanse om paartjies te vorm, maksimeer.

Laai hierdie gratis app af en begin om een van die beste Mahjong speletjies beskikbaar vandag te speel!
Opgedateer op
19 Aug. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
Ligging, Appaktiwiteit en 2 ander data
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Ligging, Appaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Wat's nuut

Update to fix crashes on certain devices.